Op n Stormsee (Afrikaans)

Op n Stormsee (Afrikaans)

Product form

R 50.00

    DESCRIPTIONDESCRIPTION

    To commemorate 50 years of Sea Rescue (1967-2017) Jonathan Ball Publishers published a collection of short stories written by Tony Weaver, Andrew Ingram and others.  

    Review from Stywelyne:

    Ware verhale van Suid-Afrikaanse seereddings. Deur Tony Weaver en Andrew Ingram. Uitgegee deur Jonathan Ball Uitgewers, Johannesburg & Kaapstad.
    Die waters van die Suid-Afrikaanse kuslyn word as van die gevaarlikste ter wêreld beskou. Wisselvallige weerstoestande, sleurstrome en fratsgolwe is van die faktore wat mense in lewensgevaar laat beland en soms tot tragedies lei. Ongeag die gevaar, is die dapper vrywilligers van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) egter altyd bereid om hul eie lewens op die spel te plaas om ander mense te red. Hulle sal dikwels in gure weer en in die donker en ysige koue uitvaar en alles in hul vermoë doen om mense veilig terug te bring. Diè boek bevat ’n versameling ware stories oor waagmoedige reddingspogings gevul met drama en gevaar. Van brandende skepe tot haaiaanvalle en sinkende vistreilers – dit is die verhaal van die mens se ewige stryd teen die see.

    Afrikaans " OP n' STORMSEE " , was R240 now R50

     

    PAYMENT METHODSPAYMENT METHODS
    Card Payment
    Bank Deposit Banking Details available at Checkout
    SHIPPING RATESSHIPPING RATES
    Collect at NSRI Head Office. 4 Longclaw Drive, Marconi Beam, Cape Town, South Africa, 7447 Free
    Postnet to Postnet (Under 5kg) (not available to the Lifeguard, Crew Store & Statcom Store). R110
    The Courier Guy (Max 5kg) Door to Door Delivery. 2 - 3 Working Days (Before 12h00). R99

    Customer Reviews

    Be the first to write a review
    0%
    (0)
    0%
    (0)
    0%
    (0)
    0%
    (0)
    0%
    (0)

    © 2024 National Sea Rescue Institute, Powered by Shopify

      Forgot your password?


      Create account