Menu title
This section doesn’t currently include any content. Add content to this section using the sidebar.
Menu title
This section doesn’t currently include any content. Add content to this section using the sidebar.
Menu title
This section doesn’t currently include any content. Add content to this section using the sidebar.
Menu title
This section doesn’t currently include any content. Add content to this section using the sidebar.
$49.00
R 50.00
To commemorate 50 years of Sea Rescue (1967-2017) Jonathan Ball Publishers published a collection of short stories written by Tony Weaver, Andrew Ingram and others.
Review from Stywelyne:
Ware verhale van Suid-Afrikaanse seereddings. Deur Tony Weaver en Andrew Ingram. Uitgegee deur Jonathan Ball Uitgewers, Johannesburg & Kaapstad.
Die waters van die Suid-Afrikaanse kuslyn word as van die gevaarlikste ter wêreld beskou. Wisselvallige weerstoestande, sleurstrome en fratsgolwe is van die faktore wat mense in lewensgevaar laat beland en soms tot tragedies lei. Ongeag die gevaar, is die dapper vrywilligers van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) egter altyd bereid om hul eie lewens op die spel te plaas om ander mense te red. Hulle sal dikwels in gure weer en in die donker en ysige koue uitvaar en alles in hul vermoë doen om mense veilig terug te bring. Diè boek bevat ’n versameling ware stories oor waagmoedige reddingspogings gevul met drama en gevaar. Van brandende skepe tot haaiaanvalle en sinkende vistreilers – dit is die verhaal van die mens se ewige stryd teen die see.
Afrikaans " OP n' STORMSEE " , was R240 now R50
We offer FREE collection from the NSRI Head Office at the below address.
Collection hours are from 09:00 to 15:00 CAT. Please provide your proof of purchase when collecting.
Baie goed! Kry hoendervleis as mens lees hoe dapper die NSRI se mense is!
We use cookies on our website to give you the best shopping experience. By using this site, you agree to its use of cookies.
Subscribe to our newsletter to stay informed and enjoy exclusive specials and discounts from the NSRI. Create an account and receive a 15% off discount code for your first order.
Thank you for subscribing!